LEERDERS ERVAAR PRAKTYK: Op 26 September het die graad 11 fisisiese wetenskapleerders dus 'n uitstappie na die Foskormyn in Phalaborwa onderneem. Behalwe blootstelling aan chemie in die praktyk, kon ...