’n 47-jarige man is dood nadat hy sowat agt meter ver uit ’n luukse boomhuis geval en ernstige kopbeserings opgedoen het.
In 2023 moes hy met ’n seer hart na die Wêreldbeker op die kassie kyk, maar nou kan Ruben de Haas in die volgende twee weergawes van die skouspel speel.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
’n Australiese dwelmsmokkelaar is dood nadat hy met sy Suid-Afrikaanse vliegtuig en 200 kg kokaïen in ’n suikerrietland in Brasilië neergestort het.
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het nog nie die Springbok-hoofafrigter, Rassie Erasmus, se kontrak tot ná 2031 se Wêreldbeker-toernooi in die VSA verleng nie.
Die voormalige Westelike Provinsie-afrigter Alan Zondagh sê die Curriebeker en die Verenigde Rugbykampioenskap moet aparte groepe spelers gebruik.
Die regering het vanjaar nog R803 miljoen op die land se mislukte digitale-TV-oorskakelingsproses gemors en gaan teen Desember nog nie die analoog-TV-seine kan afskakel nie.
Die vloektirade wat haar man, ds. Wilden Hector (29), op Kersdag op haar losgelaat het, is nie die enigste voorval waarin sy verneder is nie.
Conrad Jantjes was verstom toe hy sien Laurie Mains, wat hom in 2000 aangesê het om ’n besering te veins, sê Rassie Erasmus is oneerlik.
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Die NG kerk Hermanus is midde-in ’n teologiese storm ná ’n spesiale diens op 31 Augustus waartydens die nagmaal bedien is in die teenwoordigheid van mense uit ander geloofstradisies.
Die Titans Young Guns is die afgelope week op SuperSport-park gesink deur Declan Suzuki-McComb, die Australiese uitvoerproduk wat Japan verteenwoordig.