Karl Frenz van Pretoria vertel van hulle jaarlikse week in die Kruger, en hoekom die Shingwedzi-ruskamp hulle harte gesteel het!
Genl. Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, getuig Maandag voor die Madlanga-kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel.
John Steenhuisen, minister van landbou, het verlede jaar in ’n e-pos aan Roman Cabanac, wat hy onlangs as sy stafhoof afgedank het, “erken” dat die optrede teen hom nie regverdig is nie.
Die Gautengse departement van welsyn ondersoek ’n voorval waarin ’n baba wat by ’n welsynsorganisasie afgegee is, mediese sorg geweier is.
In die afgelope 14 maande is 40 boukontrakteurs deur die Ontwikkelingsraad vir die Boubedryf (CIDB) op die swartlys geplaas.
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Haelkorrels Sondagoggend op ’n kleinhoewe buite Bethlehem. Isoldé Laesecke, ’n onafhanklike raadslid in die ...
Die Kaapstad-metro se pogings om bewustheid oor die voorkoming van fetale alkoholspektrumversteuring (FASV) te bevorder en swanger ma’s te ondersteun, is prysenswaardig, en moet as voorbeeld vir ander ...
Hy was nog in sy skoolklere toe hy Vrydagmiddag onderweg huis toe in die gesig geskiet is. Die 14-jarige Bradwin George is in ’n straat in Norwood, Elsiesrivier, dood.
“Hoekô moetie lewe soe ‘n biets wies?” vra die hoofkarakter, Leonardo Blood, in Faeed Amardien se eerste roman vir jong volwassenes, Life is ’n biets.
Die agterkleinseun van pres. M.T. Steyn van die Vrystaatse Republiek het die naweek ’n unieke Mauser van ’n burger in die Anglo-Boereoorlog (ABO) by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein vertoon.
Radio Overberg het onlangs ’n uitsending by die Glaskasteel behartig terwyl Laerskool Bredasdorp en Laerskool Courtrai teen mekaar hokkie gespeel het. Leerders het die geleentheid gekry om self van hu ...