Dit is uiters waardevolle tegnologie wat, benewens die klopjagte wat intussen uitgevoer word, help om selfoongebruik in geriewe te teiken.
Drie verdagtes is vasgetrek ná ’n vlaag skietvoorvalle vroeër die week in Grootvlei waarin ’n polisielid en nóg ’n man dood is.
Die deurwinterde Jimmy Stonehouse, afrigter van die Pumas, sal die Haaie in die komende seisoen as raadgewer bystaan.
Tot soveel as 100 000 mense word verwag op ’n gedenkdiens ter ere van die regse kommentator Charlie Kirk wat verlede Woensdag in ’n sluipmoordaanval by ’n universiteit in die Amerikaanse deelstaat Uta ...