Nadat hulle vir ’n tweede jaar in ’n ry op hartverskeurende wyse in die doodsnikke van ’n Curriebeker-eindstryd met ’n strafdoel verloor het, was daar Sondag nóg slegte nuus vir die Leeus.
Twee rowers het Vrydagaand sowat 60 mense in ’n kerk in Waterloo aan die KwaZulu-Natalse Noordkus aangehou en hulle van hul selfone beroof.
Die loesing wat Griekwas twee weke gelede teen die Leeus gely het, het Pieter Bergh gehelp om met ’n plan vorendag te kom om die Johannesburgers in die Curriebeker (CB)-eindstryd te klop.
Die hooggeregshof in Durban het beslis die polisie het genoeg voorafwaarskuwings gehad en genoegsame beskikbare hulpbronne om die skade te voorkom wat op Arnold Raath se plaas aangerig is.
Drie verdagtes is vasgetrek ná ’n vlaag skietvoorvalle vroeër die week in Grootvlei waarin ’n polisielid en nóg ’n man dood is.
Dit is uiters waardevolle tegnologie wat, benewens die klopjagte wat intussen uitgevoer word, help om selfoongebruik in geriewe te teiken.
’n 33-jarige man wat ‘n sakeman in die Vrystaatse dorpie Trompsburg uit bykans R240 000 vir die installasie van ’n sonkragstelsel bedrieg het, is ’n opgeskorte vonnis opgelê.
Tot soveel as 100 000 mense word verwag op ’n gedenkdiens ter ere van die regse kommentator Charlie Kirk wat verlede Woensdag in ’n sluipmoordaanval by ’n universiteit in die Amerikaanse deelstaat Uta ...
Die deurwinterde Jimmy Stonehouse, afrigter van die Pumas, sal die Haaie in die komende seisoen as raadgewer bystaan.
Die Verenigde Koninkryk erken Palestina nou as ’n onafhanklike staat, het Keir Starmer, Britse premier, aangekondig.
Luister hier, boekwurms! Die bekroonde skrywer Deon Meyer is vandeesmaand terug op Netwerk24, eksklusief vir intekenare. Orion (voorgelees deur Anrich Herbst) is ‘n meesleurende roman wat jou laat ...
Horror of horrors. So many Indians and not enough chiefs! How can Müller say the community had enough time to agree or not with the plans for the CBD upgrade? (“CBD, taxi rank upgrade plans gaining ...